Beleggings as Kersgeskenke vir kinders!
Kerstyd is ‘n tyd van geskenke en samesyn en dit is veral lekker om geskenke aan kinders te gee. In die meegaande insetsel, gesels Martin de Kock, ‘n direkteur van Ascor Independent Wealth Managers, met Elsje van Jaarsveld van Pretoria FM oor die gebruik om beleggings as geskenke aan kinders te gee. Martin gesels ook oor die verskillende beleggingsopsies en die maniere waarop ‘n mens die waarde van dié geskenkpraktyk aan kinders kan verduidelik.
Martin de Kock
CERTIFIED FINANCIAL PLANNER®
[spacer height="20px"]
http://www.pretoriafm.co.za/%20pretoria-fm/elsje-van-jaarsveld-nuus/[spacer height="20px"]
http://view.ceros.com/moneyweb/the-investor-december-2016/p/20[spacer height="20px"]
https://ascor.co.za/bad-financial-habits-parents-teach-children-16sept2015/[spacer height="20px"]
https://ascor.co.za/investment/[spacer height="20px"]
Please follow and like us: