Wenke vir Entrepreneurs om te spaar vir aftreebeplanning

Share this!
Facebooktwittergoogle_pluspinterestlinkedinFacebooktwittergoogle_pluspinterestlinkedin

Wenke vir Entrepreneurs om te spaar vir aftreebeplanning

Martin Entrepreneurs en wenke vir aftreebeplanning 15oct2018 RSG

deur Martin de Kock (CFP®) en Ryk van Niekerk

 

Entrepreneurs woeker met hul talente in die werkplek, maar hul sukkel dikwels om dieselfde drif en insig te toon wanneer dit kom by aftreebeplanning.

Dié entrepreneurs dink dikwels hul besighede sal ná aftrede steeds vir hulle sorg, maar dit is 'n fout.

Só sê Martin de Kock in 'n onlangse onderhoud met RSG Geldsake.

Luister hier hoe entrepreneurs wel genoeg aftree-inkomste kan spaar sonder om besigheidslikwiditeit te benadeel.

 

 

Read more about:

Ascor® Retirement planning

Ascor® Independent Wealth Managers Retirement Planning Services page

Related topics:

http://www.rsg.co.za/images/upload/sound/klanke/20181016_FINANSIES.mp3

https://ascor.co.za/the-ultimate-guide-to-retirement-now-on-shelves/

https://ascor.co.za/thinking-about-your-retirement-annuity-investment-strategy-part-2/

https://ascor.co.za/thinking-about-your-retirement-annuity-investment-strategy-part-1/

https://ascor.co.za/how-to-pay-zero-tax-in-retirement/

 

Share this!
Facebooktwittergoogle_pluspinterestlinkedinFacebooktwittergoogle_pluspinterestlinkedin

Follow us!
Facebooktwittergoogle_pluspinterestlinkedinFacebooktwittergoogle_pluspinterestlinkedin