Vroeë ontrekking van Pension fondse
Die voordele van ’n gereelde pensioenfondsbydrae vanaf ’n jong ouderdom is reeds alombekend, maar vroeë ontrekking van Pension fondse kan nadelig wees.
Naas die krag van saamgestelde rente, baat ’n mens by die feit dat beide die bydrae self en die daaropvolgende groei heeltemal belastingvry is.
Tóg is daar baie mense wat om een of ander rede hul pensioenfonds onttrek voor hul aftree. In hierdie gesprek, gesels Wouter Fourie, ’n voormalige wenner van die FPI Financial Planner of the Year-toekenning en ’n direkteur van Ascor Independent Wealth Managers, oor die redes vir vroeë onttrekking en hoekom sommige mense dit doen.
Wouter bespreek ook die verskil in portfeulje-groei van iemand wat sy geld in ’n pensioenfonds los en iemand wat dit vroeg onttrek aan die hand van ’n voorbeeld. Luister gerus na die meegaande MP3.
Early withdraw of Pension fund money
Most people are well aware of the benefits of making a regular contribution to a pension fund.
Apart from the power of compound interest, you also benefit from the fact that your contribution to the tax fund and your subsequent growth is tax free.
Yet, despite the obvious benefits of a retirement annuity or a similar investment, many people still opt to withdraw their investment before their retirement. In this segment, Wouter Fourie, a past winner of the FPI Financial Planner of the Year Award and a director of Ascor Independent Wealth Managers, talks about the various reasons why people would withdraw their pension fund money and why it remains a bad idea.
Wouter also compares the possible growth in the portfolio of someone who remains invested in their pension fund and one who withdraws their money and then tries to catch up later in life. Feel free to listen to the accompanying MP3, which is in Afrikaans.
[spacer height="20px"]
Click to listen
Please follow and like us: