Investing abroad direct and indirect ways
By Wouter Fourie and Suzaan Steyn, RSG Rand & Sent
Are you considering the possibility of increasing your exposure to international capital markets?
In this talk (in Afrikaans) Wouter Fourie, a director of Ascor Independent Wealth Managers, and Suzaan Steyn, the presenter of RSG Rand en Sent, talk about the different ways of investing in international markets.
Wouter explains the intricacies of moving your money directly or indirectly and he also talks about how major local companies already have significant international earnings, which gives normal investors on the JSE some international exposure. He also explains how local investment funds have increased their international investments within the legal limits, which in turn gives local members of the funds an opportunity to share in international growth.
Wouter also explains how individual investors should evaluate different international options and what the tax and legal implications are for each option.
For more information, listen to Wouter Fourie and Suzaan Steyn on the accompanying podcast.
Beleggings in die Buiteland
Daar is baie redes waarom ’n mens dit kan oorweeg om in die buiteland te belê.
Jy mag dalk na groener wievelde soek terwyl die Suid-Afrikaanse ekonomie teen ’n slakkepas groei, of jy kan gelok word deur die idee van dubbel-groei, waar die internasionale belegging en die internasionale geldeenheid vir jou groei bied.
In die meegaande gesprek bespreek Wouter Fourie, direkteur van Ascor Independent Wealth Managers, hierdie gebruik met Suzaan Steyn van RSG Rand en Sent.
Wouter verduidelik onder meer hoe groot beleggingsfondse reeds hul maksimum blootstelling aan internasionale markte bereik het en hoe groot JSE-genoteerde maatskappye ook baie van hul inkomste in die buiteland verdien. Dit beteken plaaslike beleggers geniet reeds heelwat internasionale blootstelling.
Wouter en Suzaan gesels ook oor hóé ’n mens direk of indirek in die buiteland kan belê, wat die belastingimplikasies in albei gevalle is en wat die risiko's is.
Luister gerus na die meegaande potgooi van RSG.