Importance of having a medical aid

Wouter rand en sent mediese fonds 24012019

Die belangrikheid van Mediese fonds

Mediese dekking is deesdae baie duur en baie mense skeep hierdie belangrike aspek af ten voordeel van ander uitgawes.

In die meegaande potgooi gesels Wouter Fourie met RSG Rand en Sent se Suzaan Steyn oor sy onlangse mediese krisis en hoe belangrik ‘n mediese fonds is.

Wouter verduidelik die verskil tussen ‘n mediese fonds en ongeskiktheidsdekking en verduidelik ook hoekom fondse nie op grond van ouderdom mag diskrimineer nie, maar wel mense wat vir die eerste keer op ‘n gevorderde ouderdom aansluit mag penaliseer.

Lees meer hier oor Ascor® se Mediese fonds dienste

Medical-Aid-300x201
Please follow and like us: