Hoe om ‘n betroubare finansiële raadgewer te kies
Ingé Lamprecht gesles met Wouter Fourie (CFP®) op Rsg Moneyweb
Ingé Lamprecht gesels met Wouter Fourie (CFP®) oor goeie eienskappe van ‘n finansiële beplanner. ‘n Finansiële beplanner se kwalifikasie, ondervinding, raadseksamen en etiese gedrag is baie belangrik.
Hulle gesles ook oor die Fpi (Financial planning institute) se rol aangaande goeie verwysings van finansiële beplanners wat op hulle webblad beskikbaar is.
Wouter gesels oor die opkomende Fpi finansiële beplanner van die jaar kompetisie waarvan hy hierdie jaar ‘n beoordeellaar is. Wouter was 2015/16 se FPi Finansiële beplanner van die jaar en het dus baie kennis en ondervinding van hierdie gesogte kompetisie.
Luister gerus na Potgooi hieronder
Lees gerus meer oor Ascor® Finansiële beplannings dienste
Verwante artikels:
https://ascor.co.za/what-it-takes-to-run-a-successful-adviser-firm-in-south-africa/

