Finansiële beplanning-konferensies in London

Share this!
Facebooktwittergoogle_pluspinterestlinkedinFacebooktwittergoogle_pluspinterestlinkedin

Wouter finansiële beplanning-konferensies London 4Nov2018

Finansiële beplanning-konferensie in London

Suzanne Steyn van Rand en Sent op RSG het met Wouter Fourie gesels oor die finansiële beplannings-konferensies wat hy onlangs in London bygewoon het.

Beleggingskenners in Europa en Amerika is dit eens dat die risiko vir ‘n ressessie in hulle ekonomieë noukeurig dopgehou moet word. Wouter sê Suid Afrikaanse beleggers moet juis om hierdie rede bewus wees van die ‘gesondheid’ van hulle eie beleggingsportefeulje.

Luister gerus na Wouter se insae en die redes waarom hy voorstel dat Suid Afrikaanse beleggers die nodige voorsorg moet tref om hulle beleggings te beveilig in die mediumtermyn.

Share this!
Facebooktwittergoogle_pluspinterestlinkedinFacebooktwittergoogle_pluspinterestlinkedin

Follow us!
Facebooktwittergoogle_pluspinterestlinkedinFacebooktwittergoogle_pluspinterestlinkedin