Die gebruik van indekfondse[spacer height="20px"]
RSG Geldsake Andries van Zyl, 15 Februarie 2017
saam met Wouter Fourie (CFP®) direkteur van Ascor® Wealth[spacer height="20px"]
Het die gebruik van indeksfondse ’n plek in jou beleggingsportfeulje? In die meegaande gesprek tussen Wouter Fourie, direkteur van Ascor®, en Andries van Zyl van RSG Geldsake (100 – 104 FM) praat Wouter oor die gebruik van indekfondse.[spacer height="20px"]
Indeksfondse in beleggingsportfeulje[spacer height="20px"]
Wouter verduidelik in die gesprek hoe ‘n mens indeksfondse kan gebruik as ‘n deel van ‘n groter, diverse beleggingsportfeulje. Hy vertel onder meer ook hoe die relatiewe eenvoud, lae koste en wye onderliggende beleggings ‘n indeksfonds ‘n goeie keuse maak vir enige belegger.[spacer height="20px"]
Beleggings doelwitte[spacer height="20px"]
As deel van die gesprek vertel Wouter ook hoe ‘n belegger se beleggingsdoelwit en sy keuse van beleggingstermyn ‘n bepalende invloed het op die keuse van fonds. Hierbenewens moet beleggers ook oorweging gee aan die fonds se onderliggende aandele.[spacer height="20px"]
Ascor® se keuse van indeksfondse[spacer height="20px"]
Laastens vertel Wouter watter indeksfondse Ascor® van hou en vir wie indeksfondse ‘n goeie beleggingskeuse is.[spacer height="20px"][spacer height="20px"]
Luister gerus na die opname op RSG geldsake
[spacer height="20px"][spacer height="20px"]
https://www.moneyweb.co.za/moneyweb-radio/nuwe-indeksfondse-hoe-kies-jy-die-regte-een/
Please follow and like us: