Dalk is jy nie so 'n goeie belegger nie
Deur Wouter Fourie in Rapport
Wat is jou beleggings persoonlikheid?
Is jy skrikkerig vir verandering en dus hou jy té lank aan ‘n belegging vas, selfs al verloor jy geld? Of is jy, soos meeste van ons ’n tropdier, wat agter die nuutste en “warmste” belegging aanhardloop?
Ons almal het ‘n beleggingspersoonlikheid en selfs die mees gesoute beleggers val soms in die strik om die verkeerde beleggingsbesluit te maak.
In die meegaande artikel, wat Sondag in Rapport verskyn het, skryf Ascor® se Wouter Fourie oor die verskillende persoonlikhede, die veld van finansiële gedragswetenskap en hoe ’n mens jouself teen die verkeerde besluite kan beskerm. Die artikel is geskoei op ’n hoofstuk uit Wouter en Bruce Cameron se boek, The Ultimate Guide to Retirement in South Africa, wat tans op die rakke is.
kliek hier vir volle artikel in Rapport
Please follow and like us: