Dalende rentekoerse en beleggers
Dalende rentekoerse en beleggers Wouter Fourie, finansiële beplanner en direkteur van Ascor Wealth. Andries van Zyl / 28 March 2017 19:05 Die rand ry deesdae wipplank en dit het ‘n daadwerklike impak op rentekoerse. Die Suid-Afrikaanse Reserwebank gebruik rentekoerse om die inflasiekoers te beheer en die beskikbaarheid van geld in die mark te verhoog of te …