Importance of having a medical aid
Die belangrikheid van Mediese fonds Mediese dekking is deesdae baie duur en baie mense skeep hierdie belangrike aspek af ten voordeel van ander uitgawes. In die meegaande potgooi gesels Wouter Fourie met RSG Rand en Sent se Suzaan Steyn oor sy onlangse mediese krisis en hoe belangrik ‘n mediese fonds is. Wouter verduidelik die verskil …