Wenke om jou kind te leer om beter met hul geld te werk
Wenke om jou kind te leer om beter met hul geld te werk Deur: Wouter Fourie – 2015/16 FPI finansiële beplanner van die jaar. Huisgenoot.com, Desember 28, 2016 Ons erf meer as net ons groot ore of temperament van ons ouers; in die meeste gevalle leer ons ook hul slegte geldgewoontes aan en dra …