Finansiële beplanning-konferensies in London

Finansiële beplanning-konferensie in London Suzanne Steyn van Rand en Sent op RSG het met Wouter Fourie gesels oor die finansiële beplannings-konferensies wat hy onlangs in London bygewoon het. Beleggingskenners in Europa en Amerika is dit eens dat die risiko vir ‘n ressessie in hulle ekonomieë noukeurig dopgehou moet word. Wouter sê Suid Afrikaanse beleggers moet juis …

Read more