Hoe om ‘n betroubare finansiële raadgewer te kies
Hoe om ‘n betroubare finansiële raadgewer te kies Ingé Lamprecht gesles met Wouter Fourie (CFP®) op Rsg Moneyweb Ingé Lamprecht gesels met Wouter Fourie (CFP®) oor goeie eienskappe van ‘n finansiële beplanner. ‘n Finansiële beplanner se kwalifikasie, ondervinding, raadseksamen en etiese gedrag is baie belangrik. Hulle gesles ook oor die Fpi (Financial planning …