Handel in buitelandse valuta
Handel in buitelandse valuta Wouter Fourie (CFP®) en direkteur van Ascor® Independent Wealth Managers In die meegaande gesprek, gesels Wouter Fourie met Suzaan Steyn op die gewilde RSG Rand en Sent oor die gebruik om in buitelandse valuta handel te dryf. Wouter verduidelik hoe individue kan handel dryf in valuta met die hulp …