Dalk is jy nie so ‘n goeie belegger nie
Dalk is jy nie so ‘n goeie belegger nie Deur Wouter Fourie in Rapport Wat is jou beleggings persoonlikheid? Is jy skrikkerig vir verandering en dus hou jy té lank aan ‘n belegging vas, selfs al verloor jy geld? Of is jy, soos meeste van ons ’n tropdier, wat agter die nuutste en “warmste” belegging …