Month: Oct 2018

Share this! Wenke vir Entrepreneurs om te spaar vir aftreebeplanning deur Martin de Kock (CFP®) en Ryk van Niekerk   Entrepreneurs woeker met hul talente in die werkplek, maar hul sukkel dikwels om dieselfde drif en insig te toon wanneer dit kom by aftreebeplanning. Dié entrepreneurs dink dikwels hul besighede sal ná aftrede steeds vir hulle…